Wiskundeprobleem vir Februarie 2015

As  ’n heelgetal is, vind die waarde van die maksimum minus die minimum van die volgende uitdrukking:

1

Antwoord:

Stap 1: Vind die wortels van 9 en 99.

2

Stap 2: Vind die minimum- en maksimumwaarde ( is ’n heelgetal).

Minimum =  -9
Maksimim = 9

Stap 3: Vind die waarde van die maksimum minus die minimum.

3

Feb-2015-probleem