Wiskunde-probleme van die maand: November 2015

Antwoord:
Die omtrek van die heksagoon is 6 eenhede. Daarom sal elke sy van die heksagoon gelyk wees aan 1 eenheid. Trek elke diagonaal van die heksagoon wat die heksagoon in 6 gelyksydige driehoeke opdeel waarvan elke sylengte gelyk aan 1 is.

heksagoon

Bepaal  van die oppervlakte van die reëlmatige heksagoon, m.a.w. 4 van die 6 dele, wat die oppervlakte van die driehoek verteenwoordig:

h2

Herrangskik die gedeeltes deur driehoek nommer 4 onder aan driehoek 2 te las:

h3

M.a.w. die omtrek van die driehoek is ook gelyk aan 6!