Wiskunde-probleme van die maand: Maart 2016

Hoe duur is elkeen van die volgende items?
(Wenk: Die oplossing maak gebruik van gelyktydige vergelykings)

Het jy ’n makliker oplossing vir die probleem? Die eerste nie-lid wat ’n korrekte oplossing vir laerskool leerlinge epos na valentyn@helpendehand.co.za, sal gratis VAW-lidmaatskap vir 2016 ontvang as prys.

vaw1

Antwoord:
Oplossing 1 (Hoërskool leerlinge):
Stel die sambreel =x en die hoed =y

vaw2

vaw3