M

Wiskunde-probleme van die maand: Junie 2016

Lily het altesaam 63 muffins gebak, waarvan daar twee soorte is, nl.: piesang en appel. Nadat sy 15 piesang muffins en  van die appel muffins verkoop het, het sy gelyke hoeveelheid piesang en appel muffins oorgehad. Hoeveel muffins van elke soort het sy oorspronklik gebak? Die oplossing maak gebruik van die Singapore Model Method.

Kom vind meer uit oor hierdie metode by die V.A.W. se kongresse!

Antwoord:

junieprobleem

Appels = 30; Piesang = 33