Wiskunde-probleme van die maand: Januarie 2016

’n Sekere plant se blomme groei op ’n ongewone manier. Wanneer hierdie plant in die grond geplant word groei dit 3 nuwe blomme elke 2 weke vir die eerste 10 weke. Daarna groei dit 6 nuwe blomme elke 4 weke vir die volgende 20 weke. As die blomme aanhou groei teen hierdie tempo, hoe lank sal dit neem om 6500 blomme te groei?

Antwoord:

Die plant groei 3n blomme elke 2n weke vir 10n weke. Die plant groei dus 1,5 blomme per week. M.a.w.:

som