Wiskunde-probleem van die maand

Ons wiskunde-probleem het te doen met die maand van Oktober.

  1. In elke nie-skrikkeljaar, begin Oktober op dieselfde dag as net een ander maand. Wat is die maand?
  2. Watter maand eindig altyd op dieselfde dag as Oktober?

Antwoord: Januarie en Februarie