Wiskunde-probleem vir Novembermaand

Indien jy ’n 11 minuut en 13 minuut uurglas het, hoe kan jy akkuraat tyd in beslag neem vir 15 minute?

Antwoord:

Draai beide uurglase om sodat hulle sand gelyktydig uitloop. Wanneer die 11 minute uurglas uitgeloop het, draai dit onmiddellik weer om. Sodra die 13 minuut uurglas uitgeloop het, word die 11 minuut uurglas weer onmiddellik omgedraai. Die 11 minuut uurglas het dan 2 minute se sand om weer leeg te loop. 13 minute + 2 minute = 15 minute.