Die jaarlikse SOS-kongres 2017

Kom verdien meer as 100 SACE-punte!

Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) bied hierdie jaar vir die sesde agtereenvolgende jaar ‘n kongres aan vir alle onderwysers aan.

Wanneer?
Gauteng: 28 – 29 Junie, 2017
Wes-Kaap: 3 – 4 Julie, 2017

Waar?
Gauteng: Leriba Hotel en Spa, Endstraat 245, Clubview, Centurion, 0157
Wes-Kaap: Universiteit van Stellenbosch Besigheidskool, Carl Cronjé Rylaan, Bellville, 7530

Kongres-inligting:
Klik hier om die kongresinligting af te laai.

SOS_Kongres_Wes-Kaap_2017_Inligting
SOS_Kongres_Gauteng_2017_Inligting

Nomineer ’n spreker vir die kongres!

Kliek op hierdie skakel om ’n spreker te nomineer vir die kongres: https://form.myjotform.com/70862214010543

Registrasie:

Registreer hier vir die kongres: https://form.myjotform.com/70582736557567

  1. Die sperdatum vir registrasie en betaling vir Wakker-akker is Vrydag, 26 Mei. Die sperdatum vir gewone registrasie sluit op Vrydag, 9 Junie.
  2. Bankbesonderhede:
    Bank: FNB
    Rek.no.: 623 509 20651 (Takkode: 250 655, Tak: Centurion, Tipe: Tjekrekening).
    Verwysing: KONGRES en u voorletters en van / KONGRES en Skoolnaam.
  3. Registrasies sal eers bevestig word nadat die bewys van betaling ontvang is. Stuur bewys van betaling na valentyn@helpendhand.co.za

Program:

Die program sal tydens elke tydgleuf sessies oor 9 afdelings bevat, nl.: Wiskunde-vakinhoud (Hoërskool en Laerskool), Wiskunde-pedagogiek (Hoërskool en Laerskool), Afrikaans Huistaal (Hoërskool en Laerskool), Rekeningkunde (Hoërskool), Tegnologie en Leierskap/Bestuur.

’n Volledige program met die name van sprekers sal teen 28 April beskikbaar wees.

????????????????????????????????????
W1
IMG_5381
IMG_5379
W2
????????????????????????????????????IMG 5381IMG 5379????????????????????????????????????