Die jaarlikse SOS-Kongres 2018

Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) hou jaarliks twee kongresse vir onderwysers van regoor Suid-Afrika. Ons fokus is op professionele ontwikkeling van beide die onderwyser se vak-, pedagogiese- en tegnologiese kennis. Die SOS beywer onsself vir volhoubare en kwaliteit onderwys in Afrikaans.

SOS-Kongres 2018 bied meer as 100 sessies vir onderwysers: 30 Wiskunde-, 20 Afrikaans, 10 Grondslagfase, 10 Wetenskappe, 10 Rekeningkunde, 30 Algemene- en tegnologie-sessies.
.

Klik hier om te registreer vir die Kongres.

Wanneer?
Gauteng: 20 – 21 Junie, 2018
Wes-Kaap: 26 – 27 Junie, 2018

Waar?
Gauteng: Saint George Hotel, Doornkloof (R21)
Wes-Kaap: NH Lord Charles Hotel, Somerset-Wes

Kongres-inligting:
Klik hier om die kongresinligting af te laai.

SOS-Kongres 2018 Inligting
Verblyf opsies

Registrasiefooi vir lede (AGV/GeRAT/VAW)
  Wakker-akker
(Registreer voor 25 Mei)
Normale fooi
(Registrasie sluit op 8 Junie)
Lid: Volledige kongres 1 600 1 800
Lid: Een dag 800 900
Lid: Half-dag (middagete  ingesluit) 600 650
Lid: Half-dag (middagete uitgesluit) 400 450
SOSV: Volledige kongres 1 100 1 300

 

Registrasiefooi vir nie-lede
  Wakker-akker
(Registreer voor 25 Mei)
Normale fooi
(Registrasie sluit op 8 Junie)
Nie-lid: Volledige kongres 2 200 2 300
Nie-lid: Een dag 1 050 1 150
Nie-lid: Half-dag (middagete  ingesluit) 750 800
Nie-lid: Half-dag (middagete uitgesluit) 550 600

**Spesiale pryse vir skole wat 10 of meer onderwysers inskryf

BETALINGS

  1. Bankbesonderhede:
    Bank: FNB
    Rek.no.: 623 509 20651
    Takkode: 250 655, Centurion
    Tipe: Tjekrekening
    Verwysing: KONGRES en u voorletters en van of KONGRES en Skoolnaam
  2. Registrasies sal eers bevestig word nadat die bewys van betaling ontvang is. Stuur bewys van betaling na sos@helpendhand.co.za

Indien die skool ’n dokument (faktuur) nodig het om die betaling te doen, laat weet gerus dan reik ons vir u ’n dokument uit.

PROGRAM

’n Volledige program met die name van sprekers sal teen 3 Mei 2018 beskikbaar wees.

Klik hier om te registreer vir die Kongres.

Vir meer inligting kontak:
sos@helpendehand.co.za
(012) 644 4390