Vir u lidmaatskap kry u die volgende voordele:

  • Voorkeuropleiding by VAW-ledeskole
  • Hulpbronne (werkkaarte, toetse en eksamens) volgens die KABV standaarde
  • Verskeie geleenthede vir die bywoning van kongresse
  • Die maandelikse SOS-nuusbrief
  • Afslag vir alle VAW-opleiding met bywoning van baie seminare wat gratis is.
  • Middagseminare
  • Saterdag-seminare
  • Afslag by die SOS-kongresse (Wes-Kaap en Gauteng)
  • Microsoft Office en GeoGebra-opleiding by VAW-ledeskole
  • Aanbevelingsbrief van die VAW vir u professionele CV.

Koste vir VAW:
R 330 per persoon per jaar
R 1 650 per jaar vir 5 of meer persone as skool/groep