Dinge om op Pi-dag te doen

Pi dag word regoor die wêreld gevier op die 14 Maart (3/14). Pi is ‘n wiskundige konstante wat die verhouding van ‘n sirkel se omtrek tot sy deursnit voorstel. Die Griekse letter “π” is die simbool wat in wiskunde gebruik word vir die verhouding. Pi is al bereken vir oor ’n triljoen syfers na die desimale komma en as ‘n irrasionele en transendentale nommer, sal dit oneindig voortgaan sonder herhaling of ’n patroon.

Ons by die VAW het dit goedgedink om ’n paar idees vir julle deur te gee wat julle kan doen vir die spesiale Wiskunde dag. Vind aangeheg paar oulike aktiwiteite.

Oficina-PDF-iconApps-preferences-kcalc-constants-iconDinge om te doen op Pi Dag

Geogebra Ontdekking

Oficina-PDF-iconGeogebra Ontdekking