Interessante wiskunde-brokkie KWT 3 2016

Algebra is vir baie leerders ’n verskriklike moeilike konsep om baas te raak. Hier volg voorstelling van hoe ons woordsomme visueel kan doen en leerlinge geleidelik blootstel aan simboliese algebra.

Vraag:

’n Pa is twee keer so oud as sy seun. Tien jaar gelede was hy drie keer so oud as sy seun. Hoe oud is die pa nou?

nuus1 nuus 2

Die seun is nou dus 20 jaar oud en die pa 40.  10 jaar gelede was die seun 10 en die pa 30.

Die pa is nou 40.

Simboliese algebra:

nuus 3