Interessante Wiskunde-brokkie Kwartaal 4, 2016:

Waar kom die fout voor in die volgende bewys? 

(Stuur jou antwoord na valentyn@helpendehand.co.za. Die persoon wat die eerste korrekte antwoord aanstuur sal gratis VAW-lidmaatskap ontvang vir 2017)