Gebruik van Tegnologie in die Wiskunde-klaskamer

Tegnologie word al meer prominent in klaskamers. Leerders gebruik skootrekenaars, tablette en slimfone terwyl hulle leer. In Wiskunde is daar handige materiale en hulpbronne wat onderwysers kan gebruik om leer te vergemaklik. Klik op die skakel om vir die artikel:

Gebruik van tegnologie in die wiskunde-klas